CEC announcement: Summer Crops 2019
CEC aankondiging: Somergewasse 2019
CROP ESTIMATES COMMITTEE — 2019-10-17The Crop Estimates Committee (CEC) was requested to release additional summer crop estimates later in the year.
Therefore, please take note that the Committee, in addition to the scheduled eight production forecasts, is also going to release two more estimates – a ninth production forecast, as well as a final production estimate on summer crops for the 2018/2019 production season – on 24 October 2019 and 26 November 2019, respectively.
This request will also apply to the future production seasons, i.e. from the 2019/2020 season.
Die Oesskattingskomitee is versoek om addisionele skattings vir somergewasse later in die jaar vry te stel.
Daarom, neem asseblief kennis dat die Komitee, bo en behalwe die geskeduleerde agt produksieskattings, ook nog twee verdere skattings gaan vrystel – 'n negende produksieskatting, sowel as 'n finale produksieskatting van somergewasse vir die 2018/2019 produksie-seisoen – onderskeidelik op 24 Oktober 2019 en 26 November 2019.
Hierdie versoek is ook van toepassing op die toekomstige produksie-seisoene, d.w.s. vanaf die 2019/2020-seisoen.
CHAIRMAN: CROP ESTIMATES COMMITTEE
VOORSITTER: OESSKATTINGSKOMITEE




